Abbe Lane

Abbe Lane
Geboorte 14 Desember 1932 (1932-12-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Abbe Lane (gebore 14 Desember 1932) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A sud niente di nuovo (1957), Maracaibo (1958), Caesar Against the Pirates (1962), en Twilight Zone: The Movie (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy